- 079 529 6071
- admin@laerskoolmariepskop.co.za
- Mare Straat, Kampersrus Hoedspruit
Akademie is ons hoogste prioriteit. Dit is die een aspek wat die grootste verskil in ’n kind se toekoms kan maak. By Laerskool Mariepskop pak ons akademie met entoesiasme en pret aan. Ons gebruik bekwame, kundige personeel wat bydra tot die skep ’n positiewe selfbeeld by elke leerder.
Ons bied:
Dit is waarom ons ’n beduidende verskil in elke kind se lewe maak. Ons leerders is gesog en in aanvraag by hoërskole in die omgewing. Suksesvolle oud-leerders keer terug na Laerskool Mariepskop as ouers en grootouers om dieselfde geleenthede vir hulle kinders en kleinkinders te bied.