Hokkie

Wat ‘n voorreg is dit om deel te kan neem aan ‘n diverse sport op die mooiste plek op aarde. Riepie-hokkie is die grootste spansport by ons skool met die meeste leerders wat daaraan deelneem. Ons skool spog met mini-spanne en senior spanne van albei geslagte.

Hokkie se visie is om belangstelling en liefde vir hokkie te kweek; gelyke geleenthedevir elke speler te skep; om Riepies wesenlik opgewonde te maak te maak vir elke oefening of wedstryd.

Om ten einde die Riepies se hokkie optimaal te laat groei.