Klerebank
Klerebank
Ons ruil bruikbare skoolklere vir ander of groter klere by die klerebank of u kan ‘n donasie maak.
Tweedehandse skoolklere kan ook by die klerebank aangekoop word. Fondse wat uit die verkope gegenereer word, dra by tot die skool se Vlinderfonds.
U is welkom om u ou skoolklere in te bring vir ons klerebank.
- Kontakpersoon: Lebo Modise 064 766 2687
- Kontakpersoon: Claire Trendler 079 717 1833