Klerewinkel

Super M-Klerewinkel

Die Super M-klerewinkel is op die skoolterrein geleë vir u gerief.  By ons skoolklerewinkel maak ons dit maklik vir ouers en leerders om reg en netjies vir skool aan te trek. Ons bied ’n wye reeks kwaliteit skooldrag aan.  Dit is gemaklik en spesiaal gekies om aan die skool se vereistes te voldoen.  Daar is ook ‘n wye verskeidenheid bykomstighede beskikbaar.

Sportdrag (Maandae, Dinsdae en Donderdae):

  • Super M-hemp (Frokkie of gholfhemp)
  • Navy broek / skort
  • Super M-sweetpak
  • Langmou Super M-hemp
  • Wit kouse
  • Tekkies

Formele skooldrag (Woensdae en Vrydae):

Seuns:

    • Khakibroek en -hemp
    • Vellies
    • Grys kouse
    • Langmou Super M-hemp
    • Super M-sweetpak

Dogters:

  • Skoolrok
  • Wit kouse (somer)
  • Navy sykouse (winter)
  • Vellies / skoolskoene
  • Super M-sweetpak
  • Warmup top

Besigheidsure :

Betalingsopsies :