Krieket

Riepie-krieket is vol passie en pret. Ons dinamiese krieketprogram bied spelers die kans om te boul, kolf en te skitter op die veld. Met passievolle afrigters en spangees is elke wedstryd vol avontuur en vaardigheidsontwikkeling, vriendskappe en onvergeetlike oomblikke. Ons fokus op spanwerk, sportmanskap en krieketvaardighede.  By die Riepies het ons ‘n o.13 en o.11-span wat aan die streeksliga deelneem en ‘n o.9-span wat vriendskaplike wedstryde speel.

Hierdie seisoen is propvol opwinding, groei en genot.