Mariepskop Verblyf
Laerskool Mariepskop het ’n koshuis beskikbaar vir groepe en individue. Daar is 22 kamers wat ongeveer 200 leerders kan akkommodeer. Daar is gereeld sportgroepe, toergroepe en internasionale filmspanne wat van hierdie akkommodasie gebruik maak. Mariepskop is sentraal geleë met ’n groot verskeidenheid besienswaardighede in die omgewing.
Individuele pakette vir groepe/troues ens. kan bespreek word. Alle etes kan voorsien word.
Plekke om te besoek
- Nasionale Krugerwildtuin
- Moholoholo Rehabilitasiesentrum
- Khamai Reptielpark
- Swadini vakansieoord
- Verskeie staproetes in die Drakensberge
- Waterval staproete by Swadini
- Blyde adventure Centre – “River Rafting”
- Kapama jagluiperdprojek
Slegs Oornag / Bed Only
Kinders/Children
R150 (slegs laken/only sheet)
R250 (volledige beddegoed/full bedding)
Volwassenes/Adults
R250 (volledige beddegoed/full bedding)
Ontbyt / Breakfast
Kinders/Children
R50
Volwassenes/Adults
R60
Middagete / Lunch of/or Kospakkie/Food Parcel
Kinders/Children
R60
Volwassenes/Adults
R60
Aandete / Dinner
Kinders/Children
R100
Volwassenes/Adults
R100
Kontakbesonderhede
- Kontakpersoon: Carien de Lange 079 529 6071
- Epos: admin@laerskoolmariepskop.co.za