- 079 529 6071
- admin@laerskoolmariepskop.co.za
- Mare Straat, Kampersrus Hoedspruit
Die Rooi Appel is propvol heerlike lekkernye. Wegneemetes word daagliks, vars voorberei. Hou gerus die kommunikasiegroepe dop vir bestelvorms en spesiale aanbiedinge. Dis die perfekte plek vir ’n vinnige bederf. Jonk en oud is welkom, want niemand is ooit te oud vir ’n lekker soetding nie!
U is welkom om ons enige tyd te skakel indien u vir u kind kos wil bestel.
Die snoepie is oop gedurende skooltyd, asook tydens skoolfunksies. Leerders kan die snoepwinkel daagliks tydens eerste en tweede pouse besoek, asook ná skool.